Description
MASSIEWE WOONHUIS MET 2 SLAAPKAMER WOONSTEL; 2 WOONSTELLE EN BAIE BUITE GEBOUE. HOENDER HOKKE; GROENTE TONNEL & LUSERN KAMP. GRENS AAN DIE SCHOONSPRUIT.
Other - Oudorp; Klerksdorp North West
*SLAAPKAMERS = 3
- Slaapkamer 1: Ingeboude Kaste; Dak Waaier; Houtvloere
- Slaapkamer 2: Ingeboude Kaste; Dak Waaier; Houtvloere
- Slaapkamer 3: Ingeboude Kaste; Dak Waaier; Houtvloere
*BADKAMERS = 2
- Badkamer 1: Stort; Wasbak; Toilet; Teels
- Badkamer 2: Stort; Wasbak; Toilet; Teels
*SITKAMER: Oopplan; Houtvloere
*EETKAMER: Oopplan; Houtvloere
*STUDEERKAMER: Dak Waaier; Houtvloere
*KOMBUIS: Ingeboude Kaste; 6 Plaat Gasstoof met Oond; Opwaskamer; Waskamer; Skottelgoedwasser Konneksie; Wasnasjien Konneksie; Tuimeldroer; Teels
*MOTORHUISE = 2
*PARKERING: Afdakke x 3
*PARKERING: Sadunet Afdak vir 2 Motors
*2 SLAAPKAMER WOONSTEL: Kombuis; Sitkamer; 2 Slaapkamers; 2 Badkamers
*2 x WOONSTELLE: Vir ENKEL Persone: 1 Slaapklamer; 1 Badkamer met STORT; WASBAK & TOILET
*TUIN:
*VEILIGHEID: Eie Alarm; Heeltemal Omhein
*UNIEKE KENMERKE: Stoep
*ANDER: GROENTE TONNEL MET BESPROEIING & HOENDER HOKKE MET Lê BATTERYE
*GEBOU:
PLOT
Dak – Teels
Mure – Steen; Gepleister
Vensters – Staal
Property Features
- Other
- 3 Bedroom
- 2 Bathroom
- 2 Parking Spaces
- Land is 1.70 hectare
- 2 Garage
- Fully Fenced
- 2 slaapkamer woonstel
- 2 x woonstelle
- eetkamer
- gaste toilet
- Groente Tonnel met Besproeiing
- hoender hokke
- Kombuis
- sitkamer
- studeerkamer
- Tuin
- About














